Welkom by Mooi Kamer

Ons spesialiseer in pragtige en unieke Muur Dekor. Ons pragstukke word deur ons self ontwerp en produseer hier in die Vrystaat, Bloemfontein. 

Ons lewer landswyd af teen 'n fooi of bestellings kan by ons in Bloemfontein afgehaal word. Produksie tyd neem tussen 10 tot 15 werksdae vanaf bestelling by ons geplaas is.  Bestellings kan aanlyn deur ons webtuiste gedoen word op per epos. Betaling moet eers ontvang word voordat ons kan begin met produksie.

Mooi Kamer se Muur Kuns Blokke word digitaal ontwerp en op soliede 16mm MDF Houtblokke gemonteer. Alhoewel ons produkte 'n beskermende seëlaar op het, raai ons aan, om liefs die dekor slegs binnehuis te gebruik.

Loer gerus deur al ons produkte op ons webtuiste. Vir enige navrae kliek gerus op die "Contact Us" heel onder en stuur vir ons 'n boodskap.

Lucinda du Toit

2 set [550x550] Protea Stel

Maak jou slaapkamer besonders pragtig met die nuwe pragtige onwerp van Mooi Kamer.

3 Set [300x600 elk] Protea

Ons pragtige nuwe Stel!

Die protea stel bestaan uit 3 x 300x600 Kuns Blokke!Besonders pragtig.